ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Kemptonpark het talentvolle sprekers
ATKV Redenaars. Baie geluk aan al HoĆ«rskool Kemptonpark se talentvolle sprekers wat met hul krag van woorde en selfvertroue deurgedring het na die ATKV Redenaars semi-finaal van die ATKV Redenaarskompetisie…
ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Driehoek redenaars na Semi-Finaal
ATKV Redenaars. HoĆ«rskool Driehoek Redenaars skitter! Baie geluk aan die sewe uitblinkers van HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark wat deurgedring het na die ATKV Redenaars Semi-finaal wat op 23 Mei plaasvind. Julle…
Prestasietoekennings – HoĆ«rskool Outeniqua presteer uitstekend
Prestasietoekennings. George se Kwaggas vier uitnemendheid! Vanoggend, 15 Mei, het HoĆ«rskool Outeniqua die eer gehad om ān groep merkwaardige leerders te vereer wat met hul harde werk, toewyding en passie…
AMASA/ ABAKUS-kompetisie – HoĆ«rskool Hoopstad se Anje skitter
AMASA/ ABAKUS-kompetisie. Baie geluk aan Anje Saunders (Vlak 5) wat ān silwer medalje verower het tydens die AMSASA-kompetisie in Roodepoort. Hierdie prestasie is ān groot mylpaal en toon haar toewyding…
ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad deur na semi-finaal
ATKV Redenaars. Baie geluk aan Tahlia (gr. 9) en Kenia Muller (gr. 11) wat met hul uitstekende redenaarsvaardighede deurgedring het na die semi-finalerondte van die ATKV Redenaarskompetisie, wat op 22…
Redenaars Nasionale Finaal – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Redenaars Nasionale Finaal. Radikale Redenaars en OppieTongAf. BVHS is besonder trots op hul talentvolle leerders wat uitmuntend presteer het en direk deurgedring het na die Nasionale Finaal wat op 17…
Radikale Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad presteer uitstekend
Radikale Redenaars. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem en puik presteer het! Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en Hoopies is…
āMaak My ān MiljoenĆŖrā – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
āMaak My ān MiljoenĆŖrā. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier entrepreneursukses! Met groot opwinding deel ons dat Leigh-Ann Herholdt, ān graad 9-leerder, gekies is onder die Top 30 finaliste van die āMaak…
Top 10 akademiese sussies – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Top 10 akademiese sussies. PrimĆŖre Meisieskool Oranje vier ān unieke prestasie! Na afloop van die eerste kwartaal kan Oranje met trots aankondig dat drie pare sussies hul plek in die…
Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom 5 personeellede
Nuwe personeel. “Aan al ons nuwe personeel, baie welkom by Grey Kollege. Mag elkeen van u u lewensdoel ten volle hier uitleef, ‘n verskil maak waar u voete loop, en…
Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel Ansje Bekker bekend
Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. Ansje Bekker, Hoofdogter 2026, gesels oor haar leierskap hierdie jaar. Vir Ansje Bekker beteken dit ān groot eer om…
Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel met trots bekend
Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. JP Crous, Hoofseun 2026, gesels oor sy leierskap hierdie jaar. “Die benaming hoofseun voel nie soos ān titel nie,…
IFEST Internasionale Ekspo – HoĆ«rskool Waterkloof
IFEST Internasionale Ekspo – HoĆ«rskool Waterkloof se jong wetenskapsterre het onlangs die wĆŖreld verower! Marli Kloppers en Daleen Geyser, twee Graad 12-leerders, het gedurende die vakansie aan ‘n wetenskap-ekspo deelgeneem.…
Flinkdinkers kompetisie – HoĆ«rskool Framesby presteer
Flinkdink kompetisie. Flinkdinkerskompetisie is ān hoogtepunt van spanwerk en talent. HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, se Flinkdinkers-kompetisie, wat Dinsdag, 17 Maart, plaasgevind het, was ān groot sukses en het die gees van…
SAMO Wiskunde-olimpiade – HoĆ«rskool Punt vaar skitterend
SAMO Wiskunde-olimpiade. HoĆ«rskool Punt vier uitmuntende wiskunde-talent! Baie geluk aan ons groep van 17 leerders, vanaf Graad 8 tot Graad 12, wat onlangs aan die SAMO Wiskunde-olimpiade deelgeneem het en…
āWell Doneā-funksie – HoĆ«rskool Hoopstad personeel skitter
āWell Doneā-funksie. HoĆ«rskool Hoopstad vier uitnemendheid! Baie geluk aan Hoopies se toegewyde personeel wat tydens die āWell Doneā-funksie in Welkom met pragtige toekennings per vak vereer is. Jul passie, toewyding…
ECKED Toekennings – Langenhoven Gimnasium presteer
ECKED Toekennings. Langenhoven Gimnasium skitter by ECKED-toekennings. Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek groot lof ingeoes tydens die gesogte ECKED-toekenningsgeleentheid. By die geleentheid het die skool en sy leerders…
Departementele toekenning: Matriekuitslae -Hoƫrskool Fichardtpark
Departementele toekenning: Matriekuitslae. HoĆ«rskool Fichardtpark skitter met silwer toekenningš Op 28 Februarie 2026 het HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, tydens die jaarlikse toekenningsgeleentheid van die Mangaung Metro Onderwysdistrik groot erkenning ontvang. Die…
Akademiese uitnemendheid – HoĆ«rskool Witteberg uitstaande
Foto bo: Foto: Voor van links; Me. Ronelle van Heerden, Me. Melincke Maartens, Me. Lindi Rheeder, Mnr. Janco Els, Mnr. Waldo Snyman, Mnr. Mike Visser, Me. Lize-Marie Olivier, Me. Jannelie…
Internasionale Deutsch-Olympiade – HoĆ«r Meisieskool Paarl skitter
Internasionale Deutsch-Olympiade. Elizma Barnard skitter landswyd in Duits! HoĆ«r Meisieskool Paarl is verheug om aan te kondig dat, ān Graad 11-leerder, die eerste prys in die verower het ā en…
Graad 8 VRL leiers – HoĆ«rskool Outeniqua stel trots voor
Graad 8 VRL leiers. Met groot trots kondig HoĆ«rskool Outeniqua, George, die verkiesing van hul nuwe Graad 8 VRL leiers tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aan. Hierdie jong…
Godfrey Pitje Academic Excellence – Kempton Park HoĆ«rskool
Godfrey Pitje Academic Excellence. Kemptonpark HoĆ«rskool skitter by Excellence Awards. Die Engelsdepartement van Kemptonpark HoĆ«rskool het tydens die Godfrey Pitje Academic Excellence Awards ān besondere eer te beurt geval. Me…
Visuele Kunste – HoĆ«rskool Stellenbosch
Visuele Kunste – HoĆ«rskool Stellenbosch se harte bars van trots. Elaine Lesch, matriekleerder van 2025 het die eerste prys vir Visuele Kunste (beeldhouwerk) gewen. Elaine het hierdie Beeldhouwerk gewen by…
Toppresteerders 2025 – BVHS uitmuntende matrikulante
Toppresteerders 2025. š BVHS Toppresteerders in die Vrystaat. Met groot trots vier Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool twee van hul uitmuntende matrikulante wat onder die Top 30 in die Vrystaat geĆ«indig het…
Matriekklas 2025 uitstekende uitslae – HoĆ«rskool Waterkloof
Matriekklas 2025 uitstekende uitslae. Baie geluk aan die Matriekklas van 2025 met hulle uitmuntende akademiese prestasies! Waterkloof se hart klop wit, geel en blou van trots oor elke leerder wat…
Matrieks Well Done funksie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Matrieks Well Done funksie. Ses van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 2025 matriekklas, Jaco Deysel, Janeli Saaiman, Amoney Verwey, LeanĆ© de Villiers, Janah Swarts en Wihan Coertzen, het as deel van…
2025 NSS-Eksamen Uitslae – HoĆ«rskool De Aar behaal 2de plek
2025 NSS-Eksamen Uitslae. HoĆ«rskool De Aar is verheug om aan te kondig dat hul skool ān pragtige 2de plek in die Pixley ka Seme Distrik behaal het in die 2025…
Riversdal Matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven presteer
Riversdal Matriekuitslae 2025. HoĆ«rskool Langenhoven is uiters trots om die uitstaande prestasies van die Matriekklas van 2025 bekend te maak. Die skool het ān 100% slaagsyfer behaal, met 95.2% van…
Uitstaande Matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Witteberg
Uitstaande Matriekuitslae 2025. HoĆ«rskool Witteberg vier uitmuntende 2025-matriekresultate š HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, is uiters trots op die merkwaardige prestasies van hul 2025-matriekklas. ān Totaal van 141 leerders het die Nasionale…
2025 Matriekuitslae – BVHS Matriekklas van 2025 skitter
2025 Matriekuitslae. Akademiese uitnemendheid straal uit die uitslae van die Matrieks van 2025! Die Matriekklas van 2025 maak BVHS ongelooflik trots! Uit 151 matrieks het 150 geslaag ā ān merkwaardige…
Skitterende matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Skitterende matriekuitslae 2025. Baie geluk aan al die matriekleerders van 2025 met jul uitmuntende prestasies en talle onderskeidings! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding is ryklik beloon. Hoogtepunte van die…
Uitslae Matriekklas 2025 – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium presteer
Uitslae Matriekklas 2025. Baie geluk aan die matriekklas van 2025 met ān uitmuntende prestasie! Jul harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en die Gim-familie is met reg trots op…
Nuwe Personeel verwelkom – HoĆ«rskool Bultfontein
Nuwe Personeel verwelkom. HoĆ«rskool Bultfontein verwelkom nuwe personeel. HoĆ«rskool Bultfontein is verheug om die volgende nuwe personeellede by hul span te verwelkom. Die skool sien uit na die waardevolle bydraes…
Nasionale Wetenskappe-olimpiade – Potch Gimnasium skitter
Nasionale Wetenskappe-olimpiade. Potchefstroom Gimnasium vier uitnemendheid. Baie geluk aan Armand Kotze en Hannes van Romburgh wat landswyd vyfde geĆ«indig het in die nasionale Wetenskappe-olimpiade. Die Gimmies is uiters trots op…
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Trio presteer
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, is trots om aan te kondig dat Zanne-Mari Greeff, ān derde plek in die Vrystaat behaal het tydens die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se trots
Bekroningsfunksie 2025. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier uitblinkers in Wiskunde! Baie geluk aan die drie briljante leerders wat tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap hul merk…
ASSA Mathematics Team Competition – HoĆ«rskool Fichardtpark
ASSA Mathematics Team Competition. š HoĆ«rskool Fichardtpark vier uitnemendheid! Baie geluk aan Kara Kruger, ān graad 9-leerder wat haar merk gemaak het in nasionale en internasionale wiskundekompetisies. Kara se toewyding,…
Alpha Wiskunde – HoĆ«rskool Hugenote leerders presteer
Alpha Wiskunde. Hugies lei die pak in Wiskunde! Hugies se harte bruis van trots oor die uitstaande prestasie van hul Alpha Wiskunde-kandidate! Alpha Wiskunde is ān gevorderde program wat leerders…
Alpha-Wiskunde prestasies – HoĆ«rskool Menlopark uitstaande
Alpha-Wiskunde prestasies. HoĆ«rskool Menlopark se Graad 12ās het weer bewys waarom die skool ān kragstasie in Wiskunde is. In die jongste Alpha-Wiskunde-uitslae het ān uitmuntende groep matrikulante nie net hoogtepunte…
Tygerberg Internasionale Eisteddfod – HoĆ«rskool Swartland trots
Tygerberg Internasionale Eisteddfod. HoĆ«rskool Swartland skitter by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod! š Dit is met groot vreugde dat HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, kan aankondig dat nóg ān ster uit die skool…
Wiskunde-week – PrimĆŖre Meisieskool Oranje styg uit
Wiskunde-week. Die Oranje Eendjies het van 3ā7 November hul wiskunde-talent ten toon gestel tydens die skool se jaarlikse Wiskunde-week. Leerders het eers in hul klasse kragte gemeet en daarna die…
Hoofleiers 2026 – Laerskool George-Suid kondig met trots aan
Hoofleiers 2026. Met groot trots en vreugde stel Laerskool George-Suid hul nuwe hoofleiers vir 2026 bekend. Hierdie leerders is nie net gekies vir hul nie, maar veral vir hul karakter,…
Prysuitdeling 2025 – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Prysuitdeling 2025. HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, het tydens die skool se Prysuitdeling 2025 leerders beloon met toptoekennings. Baie geluk aan al die uitmuntende leerders wat vanjaar se hoogste toekennings…
Alpha Wiskunde prestasie – HoĆ«rskool Montana Pretoria
Alpha Wiskunde prestasie. š Gustav Liebenberg tweede beste in Suid-Afrika HoĆ«rskool Montana, Pretoria, is ongelooflik trots op Gustav Liebenberg, die skool se Dux-leerder van 2025. Hy het ān uitsonderlike 98%…
Akademiese keuringstoer – Elizabeth Aucamp HoĆ«rskool Transvalia
Akademiese keuringstoer. “As jy droom ā droom groot.” Dit is die leuse wat Elizabeth Aucamp al van kleins af koester ā en nou het sy dit met trots uitgeleef. Haar…
2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings – HoĆ«rskool Goudveld
2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings. š HoĆ«rskool Goudveld vier uitmuntendheid tydens 2025 Prysuitdeling. Gouties het tydens hul 2025 prysuitdeling spesiale toekenings aan leerders gemaak: Sportprestasies: Die skoolgemeenskap van Gouties is baie…
Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Driehoek bars van trots
Hoofleiers 2026. ān Nuwe hoofstuk breek aan vir die Hoekie-leiers! Met trots en opgewondenheid stel HoĆ«rskool Driehoek die hoofleiers vir 2026 bekend ā merkwaardige jongmense wat met visie, waardes en…
Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Goudveld aankondiging
Hoofleiers 2026. Met trots en opgewondenheid stel Goudveld HoĆ«rskool, Welkom, hul nuwe leierspan vir 2026 bekend. Hier is vier jongmense wat reeds bewys het dat hulle die hart en gees…
Skoolleiers 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje nuwe leiers bekend
Skoolleiers 2026. Met groot trots en opgewondenheid kondig PrimĆŖre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul skoolleiers vir 2026 aan. Baie geluk aan elke dogter wat hierdie besondere eer ontvang het.…


























































