)

Godfrey Pitje Academic Excellence – Kempton Park Hoërskool

Godfrey Pitje Academic Excellence. Kemptonpark Hoërskool skitter by Excellence Awards.

Die Engelsdepartement van Kemptonpark Hoërskool het tydens die Godfrey Pitje Academic Excellence Awards ’n besondere eer te beurt geval. Me Debbie Doman, Rae Brodie, Heidi Harmse, Bettie Vivier en Danielle Havenga is aangewys as die toppresteerder-onderwysers in Ekurhuleni vir Engels Eerste Addisionele Taal, na afloop van die 2025 graad 12-eindeksamen.

By dieselfde geleentheid het Kempies se leerders ook uitgestaan:

  • Marnus Otto (Hoofseun 2025) is bekroon as die 3de beste algehele akademiese presteerder in Ekurhuleni.
  • Amber van Tonder (Hoofleier: Akademie 2025) het die toekenning ontvang vir die beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal.

Wat hierdie prestasies nóg merkwaardiger maak, is dat daar 740 hoërskole in Ekurhuleni meeding – en Kempies se personeel én leerders steeds bo uitkom!

Baie geluk aan al ons toppresteerders – Kemptonpark Hoërskool is uiters trots op julle uitmuntende prestasie!

Lees van meer uitstekende prestasies hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://kempies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal