)

Infinity Gala – Hoërskool Outeniqua behaal puik uitslae

Infinity Gala – Hoërskool Outeniqua het die naweek van 30 Januarie tot 1 Februarie 2026 deelgeneem aan die Infinity Gala. Vier Kwagga-swemmers het deelgeneem aan die Infinity Gala, wat in Gqeberha by die Newton Park-swembad plaasgevind het.

Teen sterk kompetisie van topklubs regoor die land het die Kwaggaspan hul staal gewys en puik uitslae behaal.

Die uitslae was as volg:

Sian Kleynhans (15 jaar & Ouer)

  • 9 Items, 1 Finale
  • Beste plasings: 6de, 9de, 10de, 12de, 13de, 14de en 17de plekke
  • 2 Persoonlike Beste Tye (PB’s)

Milan Coleman (14 jaar)

  • 8 Items
  • Hoogtepunte: 3de, 4de, 5de (x2), 6de & 7de (x3) plekke
  • Ongelooflike 7 PB’s

Miane Cronje (14 jaar)

  • 6 Items, 2 Finales
  • Prestasies: 2de, 4de (x2), 5de (x2) en 6de plekke
  • 4 PB’s

Alice Esterhuyse (14 jaar)

  • 6 Items, 2 Finales
  • 1ste plek
  • 5 x 2de plekke
  • 1 x SANJ kwalifiserende tyd
’n Kwagga-juig!

Hoërskool Outeniqua is ongelooflik trots op hierdie vier swemmers wat met soveel passie en vasberadenheid die Kwagga-naam hoog gehou het. Julle harde werk en deursettingsvermoë inspireer die hele skoolgemeenskap.

Wat lê voor?

Nou wag die Swem Suid-Afrika galas in Maart/April 2026, waarvoor baie van die swemmers reeds gekwalifiseer het. Sterkte met die laaste bietjie intense voorbereiding, die seisoen se hoogtepunt is om die draai!

Kwagga trots, Kwagga krag!

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal