Infinity Gala – HoĆ«rskool Outeniqua behaal puik uitslae
Infinity Gala – HoĆ«rskool Outeniqua het die naweek van 30 Januarie tot 1 Februarie 2026 deelgeneem aan die Infinity Gala. Vier Kwagga-swemmers het deelgeneem aan die Infinity Gala, wat in…
Vrystaat Swemkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Vrystaat Swemkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje se swemmers het die afgelope naweek aan die Vrystaat Swemkampioenskap deelgeneem. Die Vrystaat Swemkampioenskap word tradisioneel in Bloemfontein aangebied. Hierdie jaar se byeenkoms is…
Swemmers blink uit – HoĆ«rskool Bultfontein
Swemmers blink uit – HoĆ«rskool Bultfontein se leerders blink uit in swem. Bulties kan met trots aankondig dat vier van hulle talentvolle swemmers gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig.…
Capital K Opewaterbyeenkoms – BVHS Blink uit
Capital K Opewaterbyeenkoms – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is baie trots op ān groep leerders. Hulle het Sondag saam met swemmers van die Bethseals Swemklub geswem en uitgeblink. Met groot trots…
Uppies swem `n swem hou.
Hier is ān foto van die Uppies wat bekers gewen het tydens die pas afgelope Noord-Kaap Champs Jessi Wessels – wen die ouderdomsbeker 13-14 jaar Francois du Plessis – wen…
Harde seisoen lĆŖ voor vir swemmers
Dit was ān heerlike Gala en die kompetisie was straf. Ā AlicĆ© Maritz was beslis die groot presteerder
Beste swemmers – Upington HoĆ«rskool
Die Red en Judy Redelinghuysbeker vir beste seun- en dogter swemmer, is toegeken aan
Uppie Swemmers werk hard
HoĆ«rskool Upington se eerste gala vir die seisoen –Ā Glamingo Gala te Kimberley op 22 Oktober 2016.
















