Hier is ‘n foto van die Uppies wat bekers gewen het tydens die pas afgelope Noord-Kaap Champs

Uppies swem `n swem hou.

  1. Jessi Wessels – wen die ouderdomsbeker 13-14 jaar
  2. Francois du Plessis – wen die ouderdomsbeker15-16 jaar
  3. Alice Maritz – wen die ouderdomsbeker 17-18 jaar en spog ook met die senior victrix lodorum beker.

Uitslae van die swem:

Agter:  

Teliza Zaayman – 4 goud, 5 silwer, 4 brons (aflosse 1 goud, 1 silwer)

Lorraine Groenewald – 6 Brons (aflosse 2 goud)

Liza – Mari Groenewald – 8 silwer (aflosse 1 goud, 1 silwer)

Alicè Maritz – 11 goud, 1 silwer (aflosse 3 goud)

Jessi Wessels – 2 goud, 9 silwer, 1 brons (aflosse 2 silwer)

Juan Steenkamp – 1 goud, 1 silwer, 1 brons

Francois du Plessis – 11 goud (aflosse 2 silwer 1 brons)

Tal Arnon – ( aflosse 2 silwer)

Voor:

Ela Arnon – (aflosse 1goud)

Elizabeth van Niekerk – 1 brons (aflosse 1 goud)

Carmen Gilbert

Kate Nugent – 2 silwer, 5 brons (aflosse 1 goud)

Ouderdom bekers:

13-14 Jessi Wessels
15 – 16 Francois du Plessis
17-18 Alicè Maritz

Senior Victrix Ludorum

Alicè Maritz
Ons is trots op hierdie leerders, nie net vir die prestasies nie maar ook vir die gedrag,  harde werk en toewyding.

Hulle het Almal pragtig presteer en is deel van die Wenspan!

 

 

 

 

 

Become a Sponsor