Dit was ‘n heerlike Gala en die kompetisie was straf.  Alicé Maritz was beslis die groot presteerder op die dag en by verre die Noord Kaap se beste swemmer by die Swemgala te Sasolburg. Die ander Uppies het almal meestal hulle tye verbeter ter voorbereiding van die  Noord Kaap Kampioenskappe  wat in Upington aangebied word vanaf 12/01/2017-14/01/2017.

Uppies kan Trots wees op sy swemmers!

Die Uppies wat deelgeneem se uitslae:

Alicé Maritz

50m Vryslag – 1ste plek

100m Vryslag – 1ste plek

100m Rugslag – 1ste plek

Teliza Zaayman

100m Borsslag – 1ste plek

Liza-Marie Groenewald

100m Borsslag – 5de plek

50m Vryslag – 6de plek

Lorraine Groenewald

50m Vryslag – 5de plek

100m Rugslag – 6de plek

100m Vryslag – 5de plek

Francois Du Plessis

50m Vryslag – 5de plek

100m Borsslag – 4de plek

100m Vryslag – 5de plek

100m Rugslag – 4de plek

Jessi Wessels

100m Borsslag – 8ste plek

100m Rugslag – 7de plek

FOTO HEEL BO:  Die 6 Uppies wat die Noord Kaap verteenwoordig het:  Lorraine Groenewald, Alicé Maritz, Francois du Plessis, Teliza Zaayman, Liza-Mari Groenewald en Jessi Wessels

teliza-zaaiman-uppies-swem

Foto bo – Teliza Zaayman met haar goue medalje in die 100m Borsslag

alice-uppies-swem

Foto bo – Alicé met een van haar goue medaljes

 

 

Become a Sponsor