)

ATKV Redenaars – Hoërskool Driehoek redenaars na Semi-Finaal

ATKV Redenaars. Hoërskool Driehoek Redenaars skitter!

Baie geluk aan die sewe uitblinkers van Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark wat deurgedring het na die ATKV Redenaars Semi-finaal wat op 23 Mei plaasvind. Julle harde werk, selfvertroue en talent maak ons HOEKIE-trots!

Voorbereide afdeling

  • Henro de Lange (Gr. 8)
  • Jowan Kemp (Gr. 9)
  • Nickus Maritz (Gr. 12)

Onvoorbereide afdeling

  • Inamari van Dyk (Gr. 8)
  • Jowan Kemp (Gr. 9)
  • Maarten van Helden (Gr. 9)
  • Brian van Vuuren (Gr. 10)

Hierdie prestasie is ‘n bewys dat Hoërskool Driehoek se leerders nie net akademies en sportief uitblink nie, maar ook in die kuns van woorde en selfuitdrukking.

Die Hoekies wens elke deelnemer sterkte toe vir die volgende rondte – hou aan glo in julle stemme en boodskappe, want julle inspireer die Hoekie-familie!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsdriehoek.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal