2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings. 🏆 Hoërskool Goudveld vier uitmuntendheid tydens 2025 Prysuitdeling.
Gouties het tydens hul 2025 prysuitdeling spesiale toekenings aan leerders gemaak:
- Dux-leerder 2025: Edrich Cronje
- Modelleerder van die Jaar: Mia de Jonge
- Toekenning vir Kultuur buite Skoolverband: Nigella Siebert
- Toekenning vir Sport buite Skoolverband: Kellan Kleinhans
- Toekenning vir Akademie én Kultuur: Mia de Jonge
- Toekenning vir Akademie én Sport: Mianique Lombard
- Toekenning vir Kultuur: Mia de Jonge
Sportprestasies:
- Junior Sportvrou van die Jaar: Xandri Britz
- Junior Sportman van die Jaar: Jayden Viljoen
- Senior Sportman van die Jaar: Kamohelo Moloke
- Senior Sportvrou van die Jaar: Mianique Lombard
Die skoolgemeenskap van Gouties is baie trots op elke leerder wat met toewyding en passie hul merk gemaak het in 2025. Hierdie toekennings getuig van Hoërskool Goudveld se strewe na uitnemendheid op alle vlakke!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








