Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania leerders blink uit in redenaars
Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania in Bethlehem spog met twee wenners in die Oppie Tong af Redenaarskompetisie. Anabelle (Graad 5) en Milè Bezuidenhout (Graad 3) het aan die…
Wiskunde – Truida Kestell Ruwan Wille behaal eerste plek
Wiskunde – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in wiskunde. Ruwan Wille in Graad 4 het deelgeneem aan die Nautilus 2 wiskunde kompetisie. Ruwan behaal ‘n gesamentlike…
Mental Maths – Jorries leerders blink uit in kompetisie
Mental Maths – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se leerders het deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie. Hulle het skitterend gevaar en deurgedring na die Streeks/distrik rondte. Hierdie Mental Maths…
Leierskap – Hoërskool Reitz kies Graad 11 VRL verteenwoordigers
Leierskap – Hoërskool Reitz het hul Graad 11 VRL verteenwoordigers bekend gemaak. Jehoshua de Bruyn en Quiriané Charilaou is verkies tot die VRL-verteenwoordigers vir hul skool se leierskap. Baie geluk!!…
Leierskap – Hoërskool Reitz kies Graad 10 VRL verteenwoordigers
Leierskap – Hoërskool Reitz het hul Graad 10 VRL verteenwoordigers bekend gemaak. Wian Nel en Kaitlyn van der Schyf is verkies tot die VRL-verteenwoordigers van Hoërskool Reitz se leierskap. Baie…
Nuwe leerkragte – Primêre Skool Naudéville spog met nuwe onnies
Nuwe leerkragte: Primêre Skool Naudéville spog met nuwe onnies. Baie welkom aan die nuwe personeel wat hulle hierdie jaar by Naudies aangesluit het. Mag julle sommer vinnig welkom voel by…
HSP was bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry
HSP se Verbuikerstudie studente was weereens bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry. Me. Annemarie Fick, dosent by die Hotelskool, het voornemende gr. 11- en 12-studente kom…








