Leierskap – Hoërskool Reitz het hul Graad 11 VRL verteenwoordigers bekend gemaak.
Jehoshua de Bruyn en Quiriané Charilaou is verkies tot die VRL-verteenwoordigers vir hul skool se leierskap.
Baie geluk!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf