Leierskap – Hoërskool Reitz het hul Graad 10 VRL verteenwoordigers bekend gemaak.
Wian Nel en Kaitlyn van der Schyf is verkies tot die VRL-verteenwoordigers van Hoërskool Reitz se leierskap.
Baie geluk!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za