)
Prestasietoekennings – HoĆ«rskool Outeniqua presteer uitstekend

Prestasietoekennings. George se Kwaggas vier uitnemendheid! Vanoggend, 15 Mei, het HoĆ«rskool Outeniqua die eer gehad om ’n groep merkwaardige leerders te vereer wat met hul harde werk, toewyding en passie…

Grey Monitore aangewys – Grey Kollege PrimĆŖr

Grey Monitore aangewys. Grey College PrimĆŖr het pas ’n nuwe groep Monitore ingehuldig, en dit is ’n groot eer om as leiers aangewys te word. Baie geluk aan: Hierdie rol…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel Ansje Bekker bekend

Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. Ansje Bekker, Hoofdogter 2026, gesels oor haar leierskap hierdie jaar. Vir Ansje Bekker beteken dit ’n groot eer om…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel met trots bekend

Hoofleiers 2026. Schools That Rock gesels met skole se Hoofleiers 2026. JP Crous, Hoofseun 2026, gesels oor sy leierskap hierdie jaar. “Die benaming hoofseun voel nie soos ’n titel nie,…

Graad 8 VRL leiers – HoĆ«rskool Outeniqua stel trots voor

Graad 8 VRL leiers. Met groot trots kondig HoĆ«rskool Outeniqua, George, die verkiesing van hul nuwe Graad 8 VRL leiers tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aan. Hierdie jong…

Matriekraad 2025/2026 – HoĆ«rskool Die Wilgers maak trots bekend

Matriekraad 2025/2026. Met groot trots stel HoĆ«rskool Die Wilgers die Uitvoerende Komitee van die Matriekraad 2026 bekend. Hierdie dinamiese groep leerders is gereed om ons skool met toewyding, trots en…

Leierskap wat skyn – BVHS Hoofleiers aangekondig

Leierskap wat skyn. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het tydens ’n betowerende Fakkelseremonie hul Hoofleiers vir 2026 met trots aangekondig. Die atmosfeer was gelaai met opwinding, hoop en ’n ware gevoel van…

Matriekraad 2026 – Langenhoven Gimnasium stel met trots bekend

Matriekraad 2026. ’n Nuwe Era van Leierskap. Die Gimmies stel met trots hul Matriekraad vir 2026 bekend! Hierdie dinamiese groep jong leiers is gereed om ’n merkwaardige verskil te maak…

Hoofleiers 2025/2026 aangekondig – HoĆ«rskool Sentraal

Hoofleiers 2025/2026 aangekondig. HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein het op feestelike wyse hul Hoofleiers vir die 2025/2026 aangekondig. Dit is ’n oomblik van trots en belofte vir die toekoms. Die verkiesing…

Kempieraad 2026 Lewensverryking – HoĆ«rskool Kemptonpark

Kempieraad 2026 Lewensverryking. Met trots stel HoĆ«rskool Kemptonpark die Kempieraad van 2026 bekend – ’n dinamiese span jong leiers wat gereed is om ’n verskil te maak en die lewens…

Hoofleiers 2025/2026 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Hoofleiers 2025/2026. Leierskap 2025–2026: ’n Nuwe Hoofstuk vir HoĆ«rskool Bloemhof šŸŽ‰ HoĆ«rskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om ons š—»š˜‚š˜„š—² š—µš—¼š—¼š—³š—¹š—²š—¶š—²š—æš˜€ vir die termyn 2025–2026 aan te kondig! Hierdie merkwaardige jong…

Matriekkomitee en Huiskomitee – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Matriekkomitee en Huiskomitee. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool kondig met trots hul Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2025/2026 aan! Met ’n gevoel van opgewondenheid en trots het Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool die leiers bekend…

Studenteraad en Uitvoerende komitee – HoĆ«rskool Witteberg

Studenteraad en Uitvoerende komitee. Baie geluk aan HoĆ«rskool Witteberg se nuutverkose leiers vir die 2025/2026-termyn! Mag hierdie Studenteraad en Uitvoerende komitee verantwoordelikheid met toewyding, integriteit en entoesiasme aanpak. Die skool…

Nuutverkose Studenteraad 2026 – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

Nuutverkose Studenteraad 2026. šŸŽ‰ Baie geluk aan ons nuutverkose Studenteraad van 2026! HoĆ«rskool Paarl Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 28 uitmuntende leerders – ’n dinamiese groep…

Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 – Die Wilgers

Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26. Die nuwe VLR is gister tydens ’n spesiale seremonie in die saal amptelik aangekondig. Baie geluk aan elke Wilgie wat hiermee erkenning ontvang vir hul leierskap…

Leerderraad 2025/26 – HoĆ«rskool Sentraal maak met trots bekend

Leerderraad 2025/26. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het met trots hul Leerderraad vir die akademiese jaar 2025/26 bekend gemaak. Hierdie groep uitmuntende leerders is gekies op grond van hul leierskap, integriteit en…

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad. šŸŒWĆŖreldburger van die Toekoms: Jude Hattingh skitter by G20 Jeugberaad. 27 Junie 2025 sal vir altyd ’n merkwaardige dag wees in die lewe van Jude Hattingh. Jude, ’n…

Jeugberaad vir jong leiers – Laerskool Truida Kestell

Jeugberaad vir jong leiers. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerlingraad het Donderdag, 1 Augustus HoĆ«rskool Sentraal se jaarlikse jeugberaad vir jong leiers bygewoon. It was an educational experience which they…

Hoofmeisie ’24 – Schools That Rock gesels met Benneline Kruger

Hoofmeisie ’24. In ons reeks oor Hoofmeisie ’24, geselsĀ ons ook met die Hoofmeisie ’24 van van HoĆ«rskool Strand in Kaapstad. Benneline, vertel ons meer van jouself en jou leierskap. Wat…

Hoofseun 2024 – Schools That Rock gesels metĀ Lohann Fourie

Hoofseun 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, geselsĀ Schools That RockĀ vandag met die Hoofseun van HoĆ«rskool Bredasdorp in die Suid-Kaap, Lohann Fourie. Lohann, vertel ons meer van jouself en jou…

Hoofdogter 2024 – Schools That Rock gesels met Anike vd Merwe

Hoofdogter 2024.Ā In ons reeks oor Hoofdogters 2024, geselsĀ Schools That RockĀ met die Hoofdogter van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury, Anike van der Merwe. Anike, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…

Skoolleiers 2024 – Laerskool JJ van der Merwe

Skoolleiers 2024. Laerskool JJ van der Merwe, Ermelo, het hul Skoolleiers 2024 asook skolierpatrollie en snoepie leiers vir 2024 aangekondig. Leiers: Dogters Leiers: Seuns Snoepie Leiers Skolierpatrollie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Hoofleiers 2024 – HoĆ«rskool De Aar

Hoofleiers 2024. HoĆ«rskool De Aar het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Die Seniorraad van HSDA vir 2024: Anke van der Westhuizen, JC Venter, Solulelo Matha, Yolisa Gedezana, Christo Kruger,  Lleona…

Leierskap – HoĆ«rskool Reitz kies Graad 11 VRL verteenwoordigers

Leierskap – HoĆ«rskool Reitz het hul Graad 11 VRL verteenwoordigers bekend gemaak. Jehoshua de Bruyn en QuirianĆ© Charilaou is verkies tot die VRL-verteenwoordigers vir hul skool se leierskap. Baie geluk!!…

Leierskap – HoĆ«rskool Reitz kies Graad 10 VRL verteenwoordigers

Leierskap – HoĆ«rskool Reitz het hul Graad 10 VRL verteenwoordigers bekend gemaak. Wian Nel en Kaitlyn van der Schyf is verkies tot die VRL-verteenwoordigers van HoĆ«rskool Reitz se leierskap. Baie…

Leierskap by Affies

Juffrou Priscilla Marais van Afrikaanse Hoƫr Meisieskool Pretoria, is die departementshoof van