Matriekraad 2025/2026. Met groot trots stel Hoërskool Die Wilgers die Uitvoerende Komitee van die Matriekraad 2026 bekend. Hierdie dinamiese groep leerders is gereed om ons skool met toewyding, trots en passie te dien. Ons sien uit na ’n jaar van inspirerende leierskap en samewerking.
Leierskapspan:
- Hoofseun: Milan Maree
- Hoofmeisie: Elri Botha
- Onderhoofmeisie & Personeel: Kelilah Steenkamp
- Onderhoofseun & Akademie: Matthew Valentine
- Sosiale Sake: Onkgopotse Makola
- Kultuur: EW Rowles
- Bemarking: Zoé Raath
- Sport: Kealan Cloete
Mag julle ’n nalatenskap van uitnemendheid en betrokkenheid laat, en ’n verskil maak in elke hoek van Die Wilgers.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








