Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers
Graad 8’s verkies vir VLR – Hoërskool Die Wilgers is trots om die nuwe Graad 8’s wat verkies is vir die VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) te verwelkom. Julle het reeds gewys…
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie – Hoërskool Die Wilgers
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie. Hoërskool Die Wilgers vier akademiese uitnemendheid! Ryan Erasmus, ’n graad 12-leerder van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het saam met Gauteng-Noord Span 1 ’n indrukwekkende vierde plek…
Matriekraad 2025/2026 – Hoërskool Die Wilgers maak trots bekend
Matriekraad 2025/2026. Met groot trots stel Hoërskool Die Wilgers die Uitvoerende Komitee van die Matriekraad 2026 bekend. Hierdie dinamiese groep leerders is gereed om ons skool met toewyding, trots en…
Statebondspele vir Skaak – Hoërskool Die Wilgers super trots
Statebondspele vir Skaak. ♟️ Zander Slabbert Gekies vir SA Onder-16 Skaakspan! Hoërskool Die Wilgers in Pretoria is ongelooflik trots om aan te kondig dat een van ons uitblinkers, Zander Slabbert,…
Sagtebalspanne maak skoonskip – Hoërskool Die Wilgers skitter
Sagtebalspanne maak skoonskip. Pretoria het behoorlik geruis verlede Vrydag toe Hoërskool Die Wilgers Sagtebalspanne in hul ligawedstryde teen Hoërskool Eldoraigne die veld betree — en met oortuiging elke wedstryd gewen…
Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26 – Die Wilgers
Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) 2025/26. Die nuwe VLR is gister tydens ’n spesiale seremonie in die saal amptelik aangekondig. Baie geluk aan elke Wilgie wat hiermee erkenning ontvang vir hul leierskap…
Wêreldbeker Krieket – Hoërskool Die Wilgers, Abigail Ellis
Wêreldbeker krieket – Hoërskool Die Wilgers het nog ‘n “Ellis” leerder wat golwe in die sportwêreld maak. Die naam “Ellis” begin al hoe meer sinoniem raak met uitmuntende sportprestasie. Hierdie…
Netbal Prestasies 2025 – Hoërskool Die Wilgers
Netbal Prestasies 2025. ’n Goue Hoofstuk vir Wilgie-Netbal in 2025. Die 2025-netbalseisoen het weer eens as ’n hoogtepunt op Hoërskool Die Wilgers se sportkalender geskitter. In die Diamond B-Liga het…
Junior Stadsraad van Pretoria – Hoërskool Die Wilgers
Junior Stadsraad van Pretoria – Hoërskool Die Wilgers is baie trots op Milah Hartmann (Graad 10) en EW Rowles (Graad 11) wat onlangs verkies is tot die Junior Stadsraad van…
Skolehokkie – Hoërskool Die wilgers White Tigers
Skolehokkie. ❞𝑨𝒍𝒐𝒏𝒆 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒍𝒊𝒕𝒕𝒍𝒆, 𝒕𝒐𝒈𝒆𝒕𝒉𝒆𝒓, 𝒘𝒆 𝒄𝒂𝒏 𝒅𝒐 𝒔𝒐 𝒎𝒖𝒄𝒉.❞ – 𝑯𝒆𝒍𝒆𝒏 𝑲𝒆𝒍𝒍𝒆𝒓. Die 2025-Northerns hokkieliga, skolehokkie, begin hierdie week en Hoërskool Die Wilgers, Pretoria. stel hul…
Skole Hokkie – Hoërskool Die Wilgers White Rhinos
Skole Hokkie. 𝑩𝒆𝒉𝒊𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒉𝒐𝒖𝒓𝒔 𝒐𝒇 𝒑𝒓𝒂𝒄𝒕𝒊𝒄𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒂𝒍𝒍 𝒕𝒉𝒆 𝒄𝒐𝒂𝒄𝒉𝒆𝒔 𝒘𝒉𝒐 𝒑𝒖𝒔𝒉𝒆𝒅 𝒚𝒐𝒖, 𝒕𝒉𝒆𝒓𝒆 𝒊𝒔 𝒂 𝒃𝒐𝒚 𝒘𝒉𝒐 𝒇𝒆𝒍𝒍 𝒊𝒏 𝒍𝒐𝒗𝒆 𝒘𝒊𝒕𝒉 𝒕𝒉𝒆 𝒈𝒂𝒎𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒏𝒆𝒗𝒆𝒓 𝒍𝒐𝒐𝒌𝒆𝒅 𝒃𝒂𝒄𝒌.…
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Die Wilgers
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms. Jean-Jacques Ellis, leerder van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het die afgelope naweek by Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0.15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Jean-Jacques verewig sy naam in die…
Tshwane Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers
Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe…
Hoofseun 2025 – Hoërskool Die Wilgers
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Lourens…
Hoofdogter 2025 – Hoërskool Die Wilgers
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so. Vandag gesels ons met Laura-Mari Lachmann,…
Nasionale Senior Sertifikaat Nasieners – Hoërskool Die Wilgers
Nasionale Senior Sertifikaat Nasieners. Dertien onderwysers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het aanstellings ontvang as Nasionale Senior Sertifikaat Nasieners (NSS) vir 2024. Verskeie onderwysers is ook reeds Senior nasieners…
Wenke vir eksamen-voorbereiding – Hoërskool Die Wilgers
Wenke vir eksamen-voorbereiding. Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader (BSocSci Hons, Bed Hons, BA) het aan Schools That Rock hierdie wenke vir eksamen-voorbereiding. Dit is ‘n gids vir alle tieners. Dit is…
Graad 12 Meriete Aand – Hoërskool Die Wilgers
Graad 12 Meriete Aand. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se Graad 12’s van 2024 het op verskeie vlakke presteer. Hulle is by die Graad 12 meriete aand vereer vir hulle harde…
Stellenbosch Woordfees – Hoërskool Die Wilgers
Stellenbosch Woordfees. Die talentvolle Graad 11 Wilgie-aktrise, Zanje Bodenstein, het onlangs aan die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees, deelgeneem. Zanje het, met Hendré Henning van Helpmekaar Kollege as medespeler, die dialoog, BONSAI…
Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging. Vanjaar se Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging prysuitdelingsfunksie is op 17 September by Midstream College aangebied. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het wééreens skoonskip by dié prysuitdeling…
Tshwane Sagtebal – Hoërskool Die Wilgers
Tshwane Sagtebal. Nege Sagtebalspelers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het deurgedring het na die volgende rondte Tshwane Skolesagtebalproewe. Die spelers sal Woensdag, 4 September, by Hoërskool Centurion in aksie…
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Hoërskool Die Wilgers
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs aan die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Departementele Olimpiade deelgeneem. Lishke du Plessis en Marcus Swart het…
Boeliegedrag op Tieners Geestesgesondheid – Hoërskool Die Wilgers
Boeliegedrag op Tieners Geestesgesondheid – Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader van Hoërskool Die Wilgers het die volgende oor Boeliegedrag op Tieners se Geestesgesondheid geskryf. Inleiding Boeliegedrag is ‘n alomteenwoordige probleem wat…
𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 – Hoërskool Die Wilgers
𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲. Al drie toneelgroepe van Hoërskool Die Wilgers het aan die 𝗙𝗔𝗞-𝗔𝗹𝗹𝗲𝗴𝗿𝗲𝘁𝘁𝗼 𝗧𝗼𝗻𝗲𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 by Hoërskool Hugenote deelgeneem. Die toneelgroepe is Fragment, Toe die see jou sluk en Verlore in…
Blou Bulle Stadsbekerfinaal – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Stadsbekerfinaal. Hoërskool Die Wilgers Rugby behou hul Blou Bulle Afdeling 3-Stadsbeker Kampioene status in 2024! Die Blou Bulle Stadsbekerfinaal is die afgelope naweek by Loftus Versfeld gespeel. Al…
Blou Bulle Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers presteer
Blou Bulle Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se rugbyspanne is in aantog om hulle Blou Bulle Stadsbeker Afdeling 3-kampioenetitels te verdedig. Die eerstespan wil dit 4 in ‘n ry…
Pretoria Eisteddfod – Hoërskool Die Wilgers koor wen
Pretoria Eisteddfod. Hoërskool Die Wilgers se koor het die hoogste noot bereik tydens die Pretoria Eisteddfod! Hoërskool Die Wilgers van se skoolkoor het gister, 7 Mei, aan die Eisteddfod, in…
Dramaleerders – Hoërskool Die Wilgers
Dramaleerders – Hoërskool Die Wilgers en PALI Youth se dramaleerders het die jaar op ‘n hoë noot afgeskop. In Maart het Hoërskool Die Wilgers se leerders aan die Proscenium Dramakompetisie…
Eksamenstres – Hoërskool Die Wilgers gee raad
Eksamenstres – Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader, van Hoërskool Die Wilgers gee raad aan tieners hoe om eksamenstres beter te kan hanteer. Inleiding Eksamenstres is ‘n algemene ervaring vir tieners regoor…
Proscenium Dramakompetisie – Hoërskool Die Wilgers
Proscenium Dramakompetisie. Hulle sê drie maal is skeepsreg. Vir hierdie dramatiese Wilgies, Jaco Koster en Zanje Bodenstein is dit meer so! Vanjaar het die eersbekende, Nasionale Toneelkompetisie, ‘n gedaante verwisseling…
Hokkie Liga – Hoërskool Die Wilgers teen Southdowns College
Hokkie Liga. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se hokkiedogters het hulle stemme dik gemaak in hulle eerste ligawedstryd teen Southdowns College, Centurion. Drie van die vier spanne van Die Wilgers het…
White Eagles Netbalspan – Hoërskool Die Wilgers
White Eagles Netbalspan. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het hul eerste netbalspan vir 2024, die White Eagles, bekend gestel. Sterkte word die span toegewens met die liga wat vir julle voorlê.…
Noord-Gauteng Atletiek Klubkampioenskap – Hoërskool Die Wilgers
Noord-Gauteng Atletiek Klubkampioenskap. Jean-Jacques Ellis, leerder van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, skrik beslis nie vir ‘n uitdaging nie. Selfs al is dit teen atlete twee jaar ouer as hy…
Sportsterre – Hoërskool Die Wilgers 2023 presteerders
Sportsterre. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se merietetoekennings is onlangs gehou. Tydens die geleentheid is daar erkenning gegee aan elke Wilgie wat presteer het in 2023. Die toppresteerders op sportgebied, die…
2023 Kultuursterre skitter – Hoërskool Die Wilgers
2023 Kultuursterre skitter. Die top kultuurleerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is onlangs tydens hulle merietetoekennings aangewys – daar is erkenning gegee aan elke Wilgie wat presteer het in 2023. Die…
World Schools Festival – Hoërskool Die Wilgers
World Schools Festival. Dit is weer tyd vir die World Schools Festival en vyf van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is daar! Dié gesogte rugbytoernooi word vanjaar in Thailand aangebied. Vyf…
Leierskapontwikkeling – Hoërskool Die Wilgers
Leierskapontwikkeling. Die 2023-Solidariteit Jeug Hoofleiersontbyt, wat Leierskapontwikkeling ten doel het, was besonders. Vanjaar is ook Solidariteit Jeug se 5de verjaardag. Hoërskool Die Wilgers se hoofleiers, Klara Wimmers en Kevin Nieman,…
SANESA – Hoërskool Die Wilgers by Nasionale kampioenskappe
SANESA. Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het Gauteng by SANESA se Nasionale kampioenskappe in Kyalami en Parys, gedurende die vakansie, verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf
Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Die Wilgers
Matriekafskeid 2023. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het hul matriekafskeid van 2023 swierig gevier. Geniet die foto’s! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto’s verskaf
E-Sport – Hoërskool Die Wilgers se kompetisie
E-Sport. Wilgies het sports, E-Sports! Verlede Vrydag het die leerders deelgeneem aan Hoërskool Die Wilgers se eie E-Sport kompetisie. Die speletjie, , is ‘n derdepersoon perspektief skietspeletjie. Daar was 31…
Sagtebal – Hoërskool Die Wilgers presteer
Sagtebal. Die 0.15- en 0.16 Sagtebal spanne van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het verlede Vrydag in die semifinaal teen Hoërskool Wonderboom te staan gekom. Die Wlgers se 0.16’s het…
Pacisa Gala 2023 – Hoërskool Wilgerivier gee die pas aan
Pacisa Gala 2023. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het uitstekend presteer tydens PACISA Gala 2023. Zanje Bodenstein (graad 10) is as die algehele wenner in haar kategorie (14-16 jaar) aangewys.…
Wilge Teater – Hoërskool Die Wilgers koorfees
Wilge Teater. Op Woensdag, 27 September, het musiekklanke en engelstemme die lug gevul in die Wilge Teater., Pretoria. Hoërskool Die Wilgers se eie koor het hul buiging gemaak en die…
Blou Bulle Hoërskolerugby – Hoërskool Die Wilgers maak skoonskip
Blou Bulle Hoërskolerugby. Die jaarlikse Blou Bulle Hoërskolerugby Vereniging se prysuitdelingsfunksie is op 20 September by Hoërskool Menlopark gehou. Vanjaar het Hoërskool Die Wilgers skoonskip gemaak by dié prysuitdeling deur…
Uitvoerende komitee 2024 – Hoërskool Die Wilgers
Uitvoerende komitee 2024. Die nuwe Uitvoerende Komitee van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is aangekondig: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://hswilgers.co.za/ Foto verskaf
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Ajay Lottering
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Ajay Lottering. Ajay is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, oftewel die White…
Top 20 Akademie – Hoërskool Die Wilgers se Top 20 1ste kwartaal
Top 20 Akademie. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, kondig met trots hul top 20 akademiese presteerders van die eerste kwartaal aan. Graad 12 1. Pierre van der Merwe, 2. Dani Heyman,…
Waterberg Pathways Paastoernooi – Wilgies Rugby blink
Waterberg Pathways Paastoernooi. Die eerste Waterberg Pathways Paastoernooi het met groot sukses vir Hoërskool Wilgerivier 1ste rugbyspan, in Modimolle, geeïndig. Die White Sharks het uitsonderlik presteer en verskeie spelers is…
Valentynssokkie – Desireé Thirion van Die Wilgers in hoofrol
Valentynssokkie. Nóg ‘n Wilgie-aktrise skyn in ‘n kykNet-storiefilm! Desireé Thirion (graad 12) speel die hoofrol, Xanie, in die vollengte storiefilm, Valentynssokkie wat Saterdag, 20:00, op KykNet (kanaal 144) uitgesaai word.…
Topskool in GDO – Hoërskool Die Wilgers toekenning
Topskool in GDO. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is ‘n topskool in GDO-Tshwane Suid distrik. Die matriekpersoneel van 2022, het ‘n merietetoekenning vanaf die Gauteng Onderwys Departement vir hul 100%-slaagsyfer ontvang.…




































