)
The Hockey League – Die Wilgers speel in derde reeks

The Hockey League. The Hockey League (THL) se derde reeks verander in goud! Twee van Hoërskool Die Wilgers se Wilgie-hokkiespelers, Caramia Nagel en Kylie Rothe het die naweek, aan die…

Interhuis Atletiek Trofeewenners – Hoërskool Die Wilgers

Interhuis Atletiek Trofeewenners. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, is super trots op elke Wilgie-atleet, Interhuis Atletiek Trofeewenners en ondersteuner vir ‘n baie suksesvolle interhuisbyeenkoms. Die skool sien uit na die atletiekseisoen…

Salix-Sangers – Hoërskool Die Wilgers sing nasionale a capella

Salix-Sangers. Die Salix-sangers (Salix – Latyn vir Wilgerboom) is oorspronklik deur juffrou Erna Grove in 1985 gestig. Dit is jare later weer, deur een van haar oud-leerders wat ook nou…

Universiteit van Pretoria Jeugkoor – Hoërskool Die Wilgers leerders in koor

Universiteit van Pretoria Jeugkoor. Twee van Hoërskool Die Wilgers se leerders, Desireé Thirion en Zintya van der Westhuizen (graad 11) is in die Universiteit van Pretoria se Jeugkoor (UPYC) opgeneem.…

Blou Bul Blitse – Hoërskool Die Wilgers is Blou Bul Blitse

Blou Bul Blitse. Na afloop van die Blou Bulle 7’s-rugbyproewe is Dennis Obi en Tian Joubert van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria opgeneem in die 0/17 B-span. Hulle sal Vrydag…