Universiteit van Pretoria Jeugkoor. Twee van Hoërskool Die Wilgers se leerders, Desireé Thirion en Zintya van der Westhuizen (graad 11) is in die Universiteit van Pretoria se Jeugkoor (UPYC) opgeneem.
Zintya is deel vanjaar ook deel van die eerste sagtebalspan. Desireé is ook op die Wilgies se Uitvoerende Komitee 2022/2023 en ‘n kranige sportster.
Voorwaar veelsydige Wilgies wat so goed presteer!
University of Pretoria Youth Choir. Two of Die Wilgers High School’s learners, Desireé Thirion and Zintya van der Westhuizen (Grade 11), were admitted to the University of Pretoria Youth Choir (UPYC).
Zintya is also part of the first softball team this year. Desireé is also on the Wilgies’ Executive Committee 2022/2023 and a keen sports star.
Truly versatile Wilgies who perform so well!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf