Valentynssokkie – Desireé Thirion van Die Wilgers in hoofrol
Valentynssokkie. Nóg ‘n Wilgie-aktrise skyn in ‘n kykNet-storiefilm! Desireé Thirion (graad 12) speel die hoofrol, Xanie, in die vollengte storiefilm, Valentynssokkie wat Saterdag, 20:00, op KykNet (kanaal 144) uitgesaai word.…
Universiteit van Pretoria Jeugkoor – Hoërskool Die Wilgers leerders in koor
Universiteit van Pretoria Jeugkoor. Twee van Hoërskool Die Wilgers se leerders, Desireé Thirion en Zintya van der Westhuizen (graad 11) is in die Universiteit van Pretoria se Jeugkoor (UPYC) opgeneem.…








