)

Valentynssokkie – Desireé Thirion van Die Wilgers in hoofrol

Valentynssokkie. Nóg ‘n Wilgie-aktrise skyn in ‘n kykNet-storiefilm! Desireé Thirion (graad 12) speel die hoofrol, Xanie, in die vollengte storiefilm, Valentynssokkie wat Saterdag, 20:00, op KykNet (kanaal 144) uitgesaai word.

Desi vertel dat haar karakter, Xanie, ‘n naïewe skoolmeisie is. “Xanie se oë sprankel as die woord liefde genoem word. Haar warboel van emosies lei daartoe dat sy haar plek in haar nuwe skool vind.”

Verskeie bekende akteurs; onder andere Reandi Grey (Diepe Waters) en Pietie Beyers (Binnelanders) verskyn saam met dié talentvolle Wilgie, as hoofrolspelers. Hoërskool Die Wilgers is voorwaar dié skool waar geleenthede ons leerders se talente ontwikkel!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal