)

You are sponsoring

Valentynssokkie - Desireé Thirion van Die Wilgers in hoofrol

Valentynssokkie. Nóg ‘n Wilgie-aktrise skyn in ‘n kykNet-storiefilm! Desireé Thirion (graad 12) speel die hoofrol, Xanie, in die vollengte storiefilm, Valentynssokkie wat Saterdag, 20:00, op KykNet (kanaal 144) uitgesaai word.…