)

Waterberg Pathways Paastoernooi – Wilgies Rugby blink

Waterberg Pathways Paastoernooi. Die eerste Waterberg Pathways Paastoernooi het met groot sukses vir Hoërskool Wilgerivier 1ste rugbyspan, in Modimolle, geeïndig. Die White Sharks het uitsonderlik presteer en verskeie spelers is vir hul talente erken.

Voorspeler van die toernooi: (Ontvang ‘n beurs by die International Rugby Institute vir 2023). Jeanré van der Walt

Spelers wat beurse by die UXI Harlequins Rugby Akademie vir 2023, ontvang

  • Willem Minny (3)
  • Tian Joubert (2)
  • Ruaan Minny (1)
  • Ajay Lottering (6)

Spelers in die 0/18 toerspan na Isreal, gedurende Desember (Beste in hul posisie – Top 24).

  • Tián Joubert (2)
  • Armand Pretorius (9)
  • Roy Schonken(11)

Uitslae van die toernooi:

  • Verloor 0 – 60 vs Grey College Peaches
  • Wen Curro Heuwelkruin 51-19
  • Wen H/S Nylstroom 31-14

Hoërskool Wilerivier se rugbyspelers het ‘n blink toekoms!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal