Rugby Tens-kampioenskap. Die tweede rondte van die Internasionale Rugby Tens-kampioenskap vind eerskomende naweek in Stellenbosch plaas. Spanne van 25 lande ding oor die twee naweke in hierdie kampioenskap mee. HoĂ«rskool Die Wilgers word deur vyf Wilgies, in die Blou Bulle Junior 10’s span, verteenwoordig.
Mnr. Emwee Arlow is die afrigter en mnr. Johan Lock die spanbestuurder. Drie graad 11’s wat in aksie sal wees is: Armand Griessel, Tian Joubert en JeanrĂ© van der Walt.
Rugby Tens Championship. The second round of the International Rugby Tens Championship will take place in Stellenbosch this coming weekend. Teams from 25 countries compete in this championship over the two weekends. Hoërskool Die Wilgers is represented by five Wilgies, on the Blue Bulls Junior 10s team. Mr. Emwee Arlow is the coach and Mr. Johan Lock the team manager. Three Grade 11s that will be in action are: Armand Griessel, Tian Joubert and Jeanré van der Walt.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf