Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs aan die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Departementele Olimpiade deelgeneem.
Lishke du Plessis en Marcus Swart het deurgedring na die volgende distrik rondte wat op, 4 September plaasvind.
Die leerders wat deelgeneem het:
- Hanré Groenewald
- Marcus Swart
- Lishke du Plessis
- Marinel Bredenkamp
Hierdie leerders het almal goed gevaar, selfs met die uitdaging om die olimpiade in Engels af te lê!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








