)

Euro Dance Kompetisie – HTS Witbank

Euro Dance Kompetisie. Tenika Muller, leerder van HTS Witbank, het op 16 en 17 Augustus, aan die Euro Dance Kompetisie te Pecan College, Hartebeespoort deelgeneem aan die Euro Dance kompetisie. Sy het 12 Goue medaljes verwerf tydens die kompetisie.

Euro Dance SA is die Suid-Afrikaanse kwalifiseerder vir “Dance Fest Novi Sad”.

Tenika behaal die volgende:

  • Sewe Goud vir Solo’s
  • Vyf Goud vir Groepe

Sy kwalifiseer ook om volgende jaar deel neem in Spanje.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htswitbank.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal