Dagbestuur en Koshuisraad. Potchefstroom Gimnasium het die name van die leerders bekend gemaak wat tot die Dagbestuur en Koshuisraad van Gimmies vir 2024/2025 verkies is. “Ons is opgewonde oor hulle toewyding, passie en innoverende denke wat nuwe perspektiewe bring en positiewe verandering bevorder. Mag julle dade ander inspireer!”


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










