)

Pretoria Eisteddfod – Hoërskool Die Wilgers koor wen

Pretoria Eisteddfod. Hoërskool Die Wilgers se koor het die hoogste noot bereik tydens die Pretoria Eisteddfod!

Hoërskool Die Wilgers van se skoolkoor het gister, 7 Mei, aan die Eisteddfod, in die “Beginner Kore”-afdeling, deelgeneem. Die Eisteddfod is by Laerskool Tygerpoort aangebied. Wilgie-koor het uitstekend presteer en word as die wenners aangewys met ‘n nootvaste A+ vir hulle optrede. Die koor is verlede jaar weer, na jare se afwesigheid, onder leiding van die vername koordirigent, Ruan Odendaal, begin. Hulle sal ook binnekort aan die ATKV-Applous kompetisie deelneem.

Wilgies sal ook in die ander afdelings van vanjaar se Eisteddfod deelneem. Die Afrikaanse Drama en Poësie-afdeling word vandeesweek by die Wilge Teater deur Hoërskool Die Wilgers aangebied.

Die Pretoria Eisteddfod is vanjaar 101 jaar oud en word deur die “Pretoria Centre of the South African Society of Music Teachers (SASMT)” aangebied. Dit is een van die grootste eisteddfods in Suid-Afrika.

Pretoria Eisteddfod – Hoërskool Die Wilgers koor wen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal