Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe.
Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe wat volgende naweek plaasvind.
- Jean-Jacques Ellis – 0/15-Verspring, 0/17-Driesprong
- Hanru Herbst – 0/15 300m Hekkies
- Hanré Groenewald – 0/15 3000m
- Ju-Andru Prinsloo – 0/17 400m Hekkies

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








