ASA-Kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers
ASA-kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers se vlam brand helder op die atletiekbaan! Vyf van hulle talentvolle atlete het onlangs hul staal gewys tydens die ASA- Kampioenskappe in die baan- en…
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Die Wilgers
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms. Jean-Jacques Ellis, leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het die afgelope naweek by Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0.15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Jean-Jacques verewig sy naam in die…
Tshwane Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers
Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe…
Noord-Gauteng Atletiek Klubkampioenskap – HoĆ«rskool Die Wilgers
Noord-Gauteng Atletiek Klubkampioenskap. Jean-Jacques Ellis, leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, skrik beslis nie vir ‘n uitdaging nie. Selfs al is dit teen atlete twee jaar ouer as hy…











