)
Tshwane Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers

Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe…