)

Blou Bulle Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers presteer

Blou Bulle Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se rugbyspanne is in aantog om hulle Blou Bulle Stadsbeker Afdeling 3-kampioenetitels te verdedig. Die eerstespan wil dit 4 in ‘n ry maak deur vir die 4de jaar in ‘n ry as kampioene gekroon te word. Op Saterdag, 25 Mei, het al die spanne in die Stadsbeker Semifinaal gespeel. Hier het die manne bewys waarom Die Wilgers se A-spanne die verdedigende kampioene is. Slegs die tweedespan het vasgeval.

  • White Sharks 1stes vs HTS Tuine 50-10
  • 2de vs Uitsig High 8-12
  • 0/16 vs Curro Hazeldean 50-14
  • 0/15 vs Uitsig High 21-7
  • 0/14 vs Hoërskool Erasmus 17-0
Die spanne dring nou deur na die finaal wat na die skoolvakansie sal plaasvind. Na afloop van dié liga sal die wenspanne deurdring na die Noordvaal-liga.
Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal