)

Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging – Hoërskool Die Wilgers

Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging. Vanjaar se Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging prysuitdelingsfunksie is op 17 September by Midstream College aangebied. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het wééreens skoonskip by dié prysuitdeling gemaak. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar in die geskiedenis van die Blou Bulle-rugbyliga dat al vier die liga se trofees deur die Wilgies gewen word.

Die 0.14A-, 0.15A-, 0/16A- en 1ste span is die kampioene van die Afdeling 3 liga. Dit is ‘n prestasie wat seer sekerlik nie sommer gou weer geëwenaar sal word nie. Die funksie is deur Die Wilgers se afrigters en kapteine bygewoon. Hoërskool Die Wilgers het in 2022 drie van die vier trofees verower en in 2024 vier uit vier. Die spanne sal in 2025 aan die Afdeling 2-liga deelneem.

0.14 A Span

  • Kaptein: MC Venter
  • Mnr Junior Roux – Afrigter
  • Mnr. Lourens Douglas – Afrigter

0.15 A Span

  • Kaptein: MC Opperman
  • Mnr. Christiaan le Roux – Afrigter
  • Mnr. Ruan Nel – Afrigter
  • Mnr. Kinan Scholtz – hulpafrigter

0.16 A Span

  • Kaptein: Nico Klein
  • Mnr. Johan Brits – Afrigter
  • Mnr. Kobus Coetzee – Afrigter

Eerstespan – White Sharks

  • Kaptein: Armand Pretorius
  • Mnr. Emwee Arlow – Hoofafrigter
  • Mnr. Evert Grové – Hulpafrigter
  • Mnr. Emwee Arlow – Spanbestuurder

Rugbyorganiseerder

  • Emwee Arlow

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal