)

Blou Bulle Stadsbekerfinaal – Hoërskool Die Wilgers

Blou Bulle Stadsbekerfinaal. Hoërskool Die Wilgers Rugby behou hul Blou Bulle Afdeling 3-Stadsbeker Kampioene status in 2024!

Die Blou Bulle Stadsbekerfinaal is die afgelope naweek by Loftus Versfeld gespeel. Al die Wilgies rugbyspanne het die beker suksesvol verdedig. Die eerstespan is vir die vierde jaar in ʼn ry gekroon as die wenners. Al die spanne sal nou volgende Saterdag, 20 Julie, teen die top-spanne van die Valke-streek in die Noordvaal-kompetisie speel.

Uitslae behaal:

  • 0.14A wen 30-12 teen Curro Hazeldean
  • 0.15A wen 12-7 teen Curro Hazeldean
  • 0.16A wen 55-24 teen Hoërskool Erasmus
  • White Sharks 1ste span wen 37-7 teen Hoërskool Erasmus

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal