Irene Seymore Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.17A’s (3de) het die beste van die OMS-spanne op die Irene Seymore-netbaltoernooi in Potchefstroom gevaar.
Ané Goosen (in die middel, voorste ry op die foto) is as die beste senterbaanspeler aangewys.
Uitslae:
- OMS wen Potchefstroom Volkskool 15-10
- Gelykop teen Hoërskool Monument 10-10
- Verloor teen Hoërskool Rustenburg 13-18
- Verloor teen Hoërskool Noordheuwel 8-9
- Wen teen Windhoek Gimnasium 15-14
- Verloor teen Menlopark 7-19 (halfeind)
- Wen Potchefstroom Gimnasium 11-10 (uitspeel om 3de plek)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor








