Boland Muurbalspan. Hoërskool Strand leerder, Kyle Hart, het tydens die Junie-vakansie die Boland Muurbalspan se o.19B-span by die muurbal IPT in Kaapstad verteenwoordig. Die o.19B-span het die goue medalje in die toernooi verower.
Megan Cocklin van Hoërskool Strand het die Boland o.16A-muurbalspan in Pretoria verteenwoordig waar sy aan die IPT deelgeneem het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








