SA Judo. Pieter Neethling, leerder van Hoërskool Durbanville, het die afgelope vakansie aan SA Judo groep 4, gewig 74kg, deelgeneem en ‘n 2de plek behaal.
Hiermee verwerf Pieter ook sy Cape Wineland kleure.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








