)

E-Sport – Hoërskool Die Wilgers se kompetisie

E-Sport. Wilgies het sports, E-Sports! Verlede Vrydag het die leerders deelgeneem aan Hoërskool Die Wilgers se eie E-Sport kompetisie. Die speletjie, , is ‘n derdepersoon perspektief skietspeletjie.

Daar was 31 leerders wat deelgeneem het aan die E-Sport dag waarvan 14 leerders aan die kompetisie deelgeneem het. Die kompetisie was gebaseer op oorspronklik ontwerpte speelkaarte waar die leerders teen mekaar gekompeteer het. Die punte is bepaal deur hoeveel spelers jy kon uithaal en wie die meeste skade aan die ander spelers kon aanrig.

Finale telling en posisie:

  • 1. Thomas van Vuuren, 66 punte
  • 2. Jayden van Niekerk, 60 punte
  • 3. Martin Moolman, 59 punte

Die 1ste plek prys was R500, 2de plek prys was R250 en 3de plek prys was R125.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal