Tshwane Sagtebal. Nege Sagtebalspelers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het deurgedring het na die volgende rondte Tshwane Skolesagtebalproewe. Die spelers sal Woensdag, 4 September, by Hoërskool Centurion in aksie wees.
𝟬/𝟭𝟵-𝗧shwane proewe
- Danica Dimitrova (graad 11)
- Angelique van den Bergh (graad 11)
- Laura-Mari Lachmann (graad 11)
- Jade Soltau-Swart (graad 11)
- Abigail Ellis (graad 10)
𝟬/𝟭𝟱- 𝗧shwane proewe
- Chloë Robbie (graad 9)
- Mikayla Bezuidenhout (graad 9)
- Milah Hartman (graad 9)
- Kaylin Munro

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








