)
Tshwane Sagtebal – HoĆ«rskool Die Wilgers

Tshwane Sagtebal. Nege Sagtebalspelers van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het deurgedring het na die volgende rondte Tshwane Skolesagtebalproewe. Die spelers sal Woensdag, 4 September, by HoĆ«rskool Centurion in aksie…