)
Sagtebalspanne maak skoonskip – HoĆ«rskool Die Wilgers skitter

Sagtebalspanne maak skoonskip. Pretoria het behoorlik geruis verlede Vrydag toe HoĆ«rskool Die Wilgers Sagtebalspanne in hul ligawedstryde teen HoĆ«rskool Eldoraigne die veld betree — en met oortuiging elke wedstryd gewen…

Tshwane Sagtebal – HoĆ«rskool Die Wilgers

Tshwane Sagtebal. Nege Sagtebalspelers van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het deurgedring het na die volgende rondte Tshwane Skolesagtebalproewe. Die spelers sal Woensdag, 4 September, by HoĆ«rskool Centurion in aksie…

Sagtebal Provinsiale toernooi – AHMP leerders in All Stars span

Sagtebal Provinsiale toernooi. Na afloop van die afgelope Sagtebal Provinsiale toernooi in KZN is daar sewe Affies wat die All Stars 0/15 span gehaal het. Die dogters het ook individuele…

Sagtebal – HoĆ«rskool Die Wilgers presteer

Sagtebal. Die 0.15- en 0.16 Sagtebal spanne van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het verlede Vrydag in die semifinaal teen HoĆ«rskool Wonderboom te staan gekom. Die Wlgers se 0.16’s het…