Sagtebal Provinsiale toernooi. Na afloop van die afgelope Sagtebal Provinsiale toernooi in KZN is daar sewe Affies wat die All Stars 0/15 span gehaal het. Die dogters het ook individuele prestasies behaal.
- Alissa Malherbe (is aangewys as die beste pitcher van die toernooi)
- Iske Janse van Rensburg (is aangewys as die beste catcher van die toernooi)
- Lilia Joubert
- Heide Potgieter
- Mila Meyer
- Megan Smit
- Megan Welgemoed
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf