)

SA Junior Jukskei Kampioenskap – Hoërskool Pietersburg

SA Junior Jukskei Kampioenskap.

Die SA Junior Jukskei Kampioenskap het die afgelope week in Kroonstad plaasgevind.

Die volgende PHS-leerders is gekies vir die proefspanne:

Akademie Dogters:

  • Span 2: Jamie-Lee Colins
  • Span 3: Nadine Henning

Seuns o/16

  • Span 3: Ethan Venter

Dogters o/19

  • Span 4: Ansonel Venter

Uit Limpopo is daar ‘n totaal van sewe spelers gekies. Uiteindelik is die volgende leerders in SA spanne opgeneem:

SA Akademie Uitnodiging span:

  • Nadine Henning

SA A Seunsspan o/16:

  • Ethan Venter (Kaptein)

SA A Dogtersspan o/19:

  • Ansonel Venter (Kaptein)

SA – A Seuns O.16: Ethan Venter (Limpopo) Kaptein; Samuel Motepe (NVS); Aiden du Toit (OG); Hendré Botha (GN); Heinrich Burger (WR)

SA – A Meisies o19: Asakhe Arasi (OK); Lohani Baumgarden (NVS); Latitha Dubule (OK); Ansonel Venter (Limpopo) Kaptein; Danika Viviers (WR); Afrigter: Valmari Smith

SA Junior Akademiese Uitnodiging meisies: Bianca Beukes (OG) Kaptein; Nadine Henning (Limpopo); Anel Ndlapo (SG); Zoë Ludik (SG); Bara thile Mashigo (NW); Afrigter: Juhanie Wilken (WR)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://pieties.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal