White Eagles Netbalspan. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het hul eerste netbalspan vir 2024, die White Eagles, bekend gestel. Sterkte word die span toegewens met die liga wat vir julle voorlê.
Die spanlede:
- Simoné Marais
- Klara Wimmers
- Lienke Joubert
- Janke van Zyl
- Lizené Labuschagne
- Hayden Mathers
- Sky van Kraayenburg
- Mbali Magagula
- Mikyla Joubert
- Sunelle Kuhn
Meer skolenuus: Https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf