)

Proscenium Dramakompetisie – Hoërskool Die Wilgers

Proscenium Dramakompetisie. Hulle sê drie maal is skeepsreg. Vir hierdie dramatiese Wilgies, Jaco Koster en Zanje Bodenstein is dit meer so! Vanjaar het die eersbekende, Nasionale Toneelkompetisie, ‘n gedaante verwisseling ondergaan en staan dit vanjaar as die Proscenium Dramakompetisie bekend.

Dit het nuwe bestuur, met kykNet en RSG as borge. Wilgies het vanjaar wéér verteenwoordiging in die finaal wat in Mei by Artscape in Kaapstad plaasvind.

Jaco Koster (graad 12) neem sedert 2021 aan die Nasionale Toneelkompetisie deel, waar hy in 2021 junior wenner, 2022 top 32-finalis en verlede jaar ‘n top 20-finalis was. Zanje Bodenstein (graad 11) was ‘n top 8-finalis in 2023. Jaco en Zanje het deurgedring na vanjaar se finaal!

Albei hierdie akteurs gaan nog groot sukses in die industrie bereik!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal