Oos-Vrystaat Laerskole Rugby. Ses seuns van Hoërskool Reitz is opgeneem in die onderskeie spanne wat aan die Griffons proewe gaan deelneem.
Die ses manne is:
- Abel Rautenbach (/13B)
- Carlo Cilliers(/13B)
- Wilhelm Potgieter (/13C)
- Sanchez Mashinini(12A)
- Handro Swart(/13C)
- Quinton Labuschagne(/13A)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf