Oos-Vrystaat Rugby. Dertien seuns van Hoërskool Reitz is ingesluit in die onderskeie proewe spanne van Oos-Vrystaat rugby. Die spelers neem almal deel aan die Griffons Platteland proewe wat 30 April by Hoërskool Paul Erasmus te Senekal plaasvind.
Die seuns is as volg gekies vir die volgende rondte proewe:
- Xander Human o/18B
- Hanru Nel o/16A
- Pieta Coetzee o/16A
- Brandon Willis o/16B
- Mitchell Ackerman o/16B
- MK Wessels o/16C
- EG Steyn o/16C
- Janco Uitenweerde o/16D
- Adriaan Neetling o/16D
- Wihan Neetlingh o/16D
- Matthys le Roux o/14A
- Mpho Moloi o/14A
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf