JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Reitz
JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Leerders van Hoërskool Reitz het die naweek aan die JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Dit was ‘n naweek van kampioene, karakter én krag,…
Skeidsregter van die Jaar – Hoërskool Reitz
Skeidsregter van die Jaar – Hoërskool Reitz is besonder trots op mnr Conrad van den Heever. Hy is aangewys as die entoesiastiese skeidsregter van die jaar. Was daar ooit ’n…
Matriek-afskeid 2025 – Hoërskool Reitz vier glans-aand
Matriek-afskeid 2025. Wat ’n betowerende aand vol glans en herinneringe! ✨ Hoërskool Reitz se matrieks het die nag laat skitter — van elegante rokke tot blink skoene, elkeen het soos…
Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 – Hoërskool Reitz
Meneer Mejuffrou Reitz 2025. Hoërskool Reitz maak met trots hul Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 bekend wat tydens ‘n prag-geleentheid aangekondig is. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf
VRL 2025 – Hoërskool Reitz
VRL 2025. Hoërskool Reitz kondig met trots die VRL 2025 se nege lede aan. Seuns: Dogters: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf
Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe – Hoërskool Reitz
Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe. Danli Van Tonder, o.9 atleet van Hoërskool Reitz het tydens die Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe ‘n eeste plek behaal. Sy het daarmee ‘n goue medalje ontvang! Meer skolenuus:…
Vrystaat Landloop kampioenskappe – Hoërskool Reitz
Vrystaat Landloop kampioenskappe. Twee-en-twintig landloop atlete van Hoërskool Reitz is gekies om die Oos-Vrystaat te verteenwoordig tydens die Vrystaat Landloop Kampioenskappe in Bloemfontein, Saterdag, 3 Augustus. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/…
Mini-hokkie – Hoërskool Reitz
Mini-hokkie. Die seisoen se Mini-hokkie wedstryde het gister, 1 Augustus, afgeskop. Hoërskool Reitz se Mini-hokkie spelers het die toernooi saam met Hoërskool Wilgerivier en Hoërskool Vrede baie geniet. Dit was…
VKB Rugbyweek – Hoërskool Reitz
VKB Rugbyweek. Sewe o.13 rugbyspelers van Hoërskool Reitz is gekies as deel van die Barbarians-span wat gaan deelneem aan die VKB Rugbyweek te Frankfort gedurende die wintervakansie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za…
Oos-Vrystaat Rugby – Hoërskool Reitz proewe spanne
Oos-Vrystaat Rugby. Dertien seuns van Hoërskool Reitz is ingesluit in die onderskeie proewe spanne van Oos-Vrystaat rugby. Die spelers neem almal deel aan die Griffons Platteland proewe wat 30 April…
Oos-Vrystaat Laerskole Rugby – Hoërskool Reitz
Oos-Vrystaat Laerskole Rugby. Ses seuns van Hoërskool Reitz is opgeneem in die onderskeie spanne wat aan die Griffons proewe gaan deelneem. Die ses manne is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/ Foto…
SA Tentpegging Kampioenskappe – Hoërskool Reitz
SA Tentpegging Kampioenskappe. Die SA Tentpegging Kampioenskappe het op Reitz plaasgevind. Inter Provinsiale uitslae: SA Kampioenskappe uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf
Karate – Hoërskool Reitz leerders presteer met gradering
Karate. Twintig leerders van Hoërskool Reitz het by die Komodo Dragons Shotokan Karate Klub hul laaste gradering vir die jaar geslaag: Black Dragon: Geel twee Gordel: Geel twee Gordel met…
Senekal 7’s Rugby – Hoërskool Reitz o.15 span
Senekal 7’s Rugby. Hoërskool Reitz se o.15 7’s rugby span het deelgeneem aan Hoërskool Senekal se 7’s sporttoernooi. Hoërskool Reitz se span het in totaal vyf wedstryde gespeel. Die uitslae…

















