VKB Rugbyweek. Sewe o.13 rugbyspelers van Hoërskool Reitz is gekies as deel van die Barbarians-span wat gaan deelneem aan die VKB Rugbyweek te Frankfort gedurende die wintervakansie.
- Oratilwe Tsotetsi
- Carlo Cilliers
- Abel Rautenbach
- Dian Marais
- Quinten Labuschagne
- Handro Swart
- Wilhelm Potgieter
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf










