VKB Rugbyweek – Hoërskool Reitz
VKB Rugbyweek. Sewe o.13 rugbyspelers van Hoërskool Reitz is gekies as deel van die Barbarians-span wat gaan deelneem aan die VKB Rugbyweek te Frankfort gedurende die wintervakansie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za…









