Senekal 7’s Rugby. Hoërskool Reitz se o.15 7’s rugby span het deelgeneem aan Hoërskool Senekal se 7’s sporttoernooi.
Hoërskool Reitz se span het in totaal vyf wedstryde gespeel.
Die uitslae was as volg:
- Hoërskool Reitz vs Hoërskool Senekal: 0 – 15
- Hoërskool Reitz vs Hoërskool Retief: 17 – 15
- Hoërskool Reitz vs New Horizon Bethlehem: 15 – 5
Plaat Semi-finaal:
- Hoërskool Reitz vs New Horizon Harrismith: 45 – 5
Plaat finaal:
- Hoërskool Reitz vs New Horizon Bethlehem: 36 – 10
Hanru Nel van Reitz is aangewys as speler van die wedstryd.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf