)
7’s Rugby Rising Strong – Grantleigh Schools

7’s Rugby Rising Strong. 🏉 Grantleigh Schools Celebrate Stellar Rugby Season. Grantleigh Schools, a proud member of the Curro Select group, is thrilled to celebrate the outstanding performances of its…

Sentraal 7’s Rugbytoernooi – Sentraal, JF, Grey, Fichardtpark

Sentraal 7’s Rugbytoernooi. Uitslae van Sentraal 7’s Rugbytoernooi, Saterdag, 31 Augustus. O.15 Spanne O.17 Spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Sportprestasies – HTS Middelburg leerders presteer

Sportprestasies. Vier leerders van HTS Middelburg, Mpumalanga, se sportprestasies het gelei tot hul verkiesing tot verskeie sportspanne. Provinsiale Rhinoweek: Tydens die provinsiale Rhinoweek is Jacques Stassen verkies tot die o.17-Rhinospan…

South African Warriors Rugby – Hoërskool Witteberg

South African Warriors Rugby. Twee van Hoërskool Witteberg, Bethlehem se rugbyspelers, Sydwell Sethi en Lerato Mokale, is deel van die South African Warriors Rugby span wat vanaf 27 November tot…

Skole 7’s Rugby – Hoërskool Swartland speel op Loftus

Skole 7’s Rugby. Net toe Hoërskool Swartland van Malmesbyry dink dat die rugbyseisoen die finale fluitjie geblaas het, word daar ‘n baie goeie “wildcard” na hul kant gegooi. Hoërskool Swartland…

ANHS 7’s Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord vaar goed

ANHS 7’s Rugby. ANHS 7’s Rugby spanne het goed gevaar tydens hul toernooi by Hoër Volkskool en Hoërskool Hangklip. O.15 sewes’s span The under 15s and 17s sevens rugby teams…

Griffons 7’s Rugby – BVHS rugbyspelers in spanne ingesluit

Griffons 7’s Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met vier leerders wat in die Griffons 7’s rugby spanne ingesluit is. A-span: Kelvin Chaka, Dawie Fourie en Kamohelo Moses B-span: Kaneng Komane…

7’s Rugby – EHS vaar goed by Frogfoot 7’s toernooi

7’s Rugby. Twee van Hoërskool Ermelo se 7’s Rugby spanne het Vrydag en Saterdag, 15 en 16 September, deelgeneem aan die Frogfoot 7’s-toernooi te Hoërskool Middelburg. Die o.15 span verloor…

Ashton 7’s Rugby – Curro Salt Rock Bowls over Competition

Ashton 7’s Rugby. In a thrilling showcase of talent, rugby players from Curro Salt Rock secured two resounding victories at the Ashton International 7’s Rugby Tournament held in Ballito, Durban…

Witteberg 7’s Rugby – BVHS o.17’s wenners van toernooi

Witteberg 7’s Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.17 rugbyspan het aan die Witteberg 7’s Rugby toernooi deelgeneem op 8 en 9 September. Die span het puik rugby gespeel en het…

Skole Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Boland

Skole Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland se o.15 en o.17 Skole sewes rugby spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Marius Schoeman Sewestoernooi by Paarl Gimnasium. O.15 uitslae: Groepwedstryde:…

Witteberg Sporttoernooi – Hoërskool Trio sportspanne presteer

Witteberg Sporttoernooi. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbal, hokkie en rugbyspanne het die afgelope naweek goed presteer tydens die Witteberg Sporttoernooi in Bethlehem. Fast 5 Netbal Five-a-Side Hokkie uitslae –…

Senekal 7’s Rugby – Hoërskool Reitz o.15 span

Senekal 7’s Rugby. Hoërskool Reitz se o.15 7’s rugby span het deelgeneem aan Hoërskool Senekal se 7’s sporttoernooi. Hoërskool Reitz se span het in totaal vyf wedstryde gespeel. Die uitslae…

SA Bokkies Afrigters – Hoërskool Ermelo trots op personeel

SA Bokkies Afrigters. EHS is besonder trots op hul SA Bokkies afrigters personeel, me U-Vandé Nortje, mnr Xavier de Jager en mnr Estian Horn. Me Nortjé is gekies as die…

SA Bokkiespanne – Erries 7’s spelers gekies vir spanne

SA Bokkiespanne. Die Erries is uitermate trots op die ses seuns wat gekies is vir die onderskeie SA-bokkiespanne. Erries se seuns is gekies vir 7’s-rugby wat plaasgevind het gedurende die…

EHS 7’s Rugby – Erries presteer by Mpumalanga Toernooi

EHS 7’s Rugby. EHS se se O.15 en O.17 7’s rugby spanne het op 16 en 17 September aan die Mpumalanga 7’s toernooi in Piet Retief deelgeneem. Dit was twee…

SWD 7’s Span/Team – Hoërskool Outeniqua High School rugby

SWD 7’s Span/Team – Agt rugby spelers van Hoërskool Outeniqua, in George is ingesluit in die SWD 7’s span. Die spelers wat verkies is, is: Ashwen Damons. Nathan Smith. Jay…

7’s Rugbyspanne van Diamantveld speel uitstekend!!

Op 16 & 17 September 2016 het Diamantveld Hoërskool se  O/15 & O/17 Rugby 7’s-spanne aan die