Witteberg 7’s Rugby. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o.17 rugbyspan het aan die Witteberg 7’s Rugby toernooi deelgeneem op 8 en 9 September. Die span het puik rugby gespeel en het verdien om as die wenners van die toernooi aangewys te word.
Kamohelo Moses van BVHS is ook aangewys as Speler van die wedstryd.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf